Gaan na inhoud

vuil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vuil     vuile        
Vergrotend   vuiler      
Oortreffend   vuilste    
Intensiewe vorm
moddervuil
vuil
  1. Vol stof, sweet, ens.; nie skoon of gewas nie; morsig.
  2. Plat; onsedelik; onrein; onwelvoeglik.
  3. Oneerlik; gemeen; verneuk.
  1. Jy kom nie met jou vuil bas in die huis nie.
  2. Sies, dis 'n vuil grap.
  3. Hy verontagsaam die reëls en speel vuil.

    Antonieme

skoon
Hy doen ander se vuil werk (ander se smerige take verrig).

    Vertalings

  Vertalings:    vuil
Fins: likainen(fi)
Engels: dirty(en)
Esperanto: malpura(eo)
Nederlands: vuil(nl)