Gaan na inhoud

.eg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 07:51, 16 Januarie 2019 (AWS 11 Reël 15.6, p. 173)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

.eg is die Internettopvlakdomein vir Egipte.

Die .eg-domeinname word deur die Egyptian Universities Network uitgegee, wat ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein '.eg'.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]