Gaan na inhoud

.cf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.cf is die Internettopvlakdomein vir die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die domein word deur die Société Centrafricaine de Telécommunications (Socatel) beheer.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]