Brons (kleur)
Voorkoms
#CD7F32 |
Brons is 'n metaalbruin kleur wat soos die metaallegering brons lyk.
Die eerste aangetekende gebruik van brons as 'n kleurnaam in Engels was in 1753.[1]
![](http://178.128.105.246/content-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/bb/Augustus_Bronze_X23322_NAMAthens.jpg/220px-Augustus_Bronze_X23322_NAMAthens.jpg)
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word brons as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #CD7F32 |
RGB-kleurmodel | (205, 127, 50) |
CMYK | (25, 59, 86, 0) |
HSV | (30°, 75.6%, 80.4%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Maerz and Paul, A Dictionary of Color, New York: 1930 McGraw-Hill, p. 191; Color Sample of Bronze: p. 51, Plate 14, Color Sample L9
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |