J.G. Claassen
Voorkoms
J.G. Claassen
| ||
Persoonlike inligting | ||
Nasionaliteit | Suid-Afrika | |
Geboorteplek | Klerksdorp | |
Geboortedatum | 28 Februarie 1991 | |
Woonplek | Klerksdorp | |
Loopbaan | ||
Professionele debuut | 2011 | |
Titels | 1 | |
Oorwinnings op toer | ||
Sonskyntoer | 1 | |
Laas bygewerk op: 15 April 2014 |
J.G. Claassen (Klerksdorp, 28 Februarie 1991) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler. Hy het in 2011 sy debuut op die Sonskyntoer gemaak.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Voordat Claassen in 2011 professioneel geword, was hy 'n goeie gholfamateur. In 2010 neem hy deel aan die Eisenhowertrofee toe hy sy land verteenwoordig het.
In Maart 2011 behaal hy sy eerste beroepsege op die Sonskyntoer deur die MTC Namibiese PGA-kampioenskap te wen.
Prestasies
[wysig | wysig bron]Amateur
[wysig | wysig bron]- 2009: Suid-Afrikaanse Amateur-houespelkampioenskap
Professioneel
[wysig | wysig bron]- Sonskyntoer
Nr. | Datum | Toernooi | Telling | Info | |
---|---|---|---|---|---|
20 Maart 2011 | MTC Namibiese PGA-kampioenskap | 69+67+67+65=268 | –16 |
Spankompetisies
[wysig | wysig bron]- 2010: Eisenhowertrofee
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- (en) Sonskyntoer: profiel