Gaan na inhoud

Jamie Foxx

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jamie Foxx
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Foxx in 2013 by die Paryse première van Django Unchained.

Geboortenaam Eric Marlon Bishop
Geboorte 13 Desember 1967 (1967-12-13) (56 jaar oud)
Aktiewe jare 1985-tans

Eric Marlon Bishop (gebore op 13 Desember 1967),[1] professioneel bekend as Jamie Foxx, is ’n Amerikaanse akteur, sanger en komediant.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Foxx se ster op die Hollywood Walk of Fame.

Foxx het ’n Oscar, Bafta en Golden Globe vir beste akteur gewen vir die biografiese prent Ray (2004). In dieselfde jaar is hy benoem vir ’n Oscar vir beste manlike byspeler vir sy spel in die aksiefliek Collateral.

Ander noemenswaardige rolle sluit in die titelrol in Django Unchained (2012), die superskurk Electro in The Amazing Spider-Man 2 (2014) en William Stacks in die 2014-weergawe van Annie. Hy was ook in die televisie-komedieprogram In Living Color (1990-1994) en sy eie TV-program, die sitkom The Jamie Foxx Show (1996-2001), waarin hy Jamie King jr. speel.

Foxx is ook ’n bekroonde musikant, met ’n Grammy agter sy naam en vier albums wat hoog op die US Billboard 200 was: Unpredictable (2005), wat boaan was, Intuition (2008), Best Night of My Life (2010) en Hollywood: A Story of a Dozen Roses (2015).

In September 2007 het hy 'n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry.[2]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
1992 Toys Baker
1996 The Truth About Cats & Dogs Ed
The Great White Hype Hassan El Ruk'n
1997 Booty Call Bunz
1998 The Players Club Blue
1999 Any Given Sunday Willie Beamen
2000 Held Up Michael
Bait Alvin Sanders
2001 Ali Drew Bundini Brown
2003 Shade Larry Jennings
2004 Breakin' All the Rules Quincy Watson
Collateral Max
Ray Ray Charles
2005 Stealth Luitenant Henry Purcell
Jarhead Stafsersant Sykes
2006 Miami Vice Ricardo Tubbs
Dreamgirls Curtis Taylor, Jr.
2007 The Kingdom Ronald Fleury
2009 The Soloist Nathaniel Ayers
Law Abiding Citizen Nick Rice
2010 Valentine's Day Kelvin Moore
Due Date Darryl
I'm Still Here Homself Mockumentary
2011 Rio Nico (stem)
Horrible Bosses Dean "MF" Jones
2012 Django Unchained Django Freeman
2013 White House Down President James Sawyer
2014 Rio 2 Nico (stem)
The Amazing Spider-Man 2 Maxwell "Max" Dillon / Electro
A Million Ways to Die in the West Django Freeman Ongekrediteerde verskyning
Horrible Bosses 2 Dean "MF" Jones
Annie William Stacks
2017 Sleepless Vincent Downs
Welcome to My Life Homself Dokumentêr
Baby Driver Leon "Bats" Jefferson III
2018 The Samurai of Tsushima Jungata (stem)
Robin Hood Little John
2019 The Black Godfather Homself Dokumentêr
Just Mercy Walter McMillian
QT8: The First Eight Homself Dokumentêr [3]
2020 Project Power Art Reilly
Soul Joseph "Joe" Gardner (stem)
2021 Spider-Man: No Way Home Maxwell "Max" Dillon / Electro
2022 Day Shift Bud Jablonski Ook uitvoerende vervaardiger [4][5]
2023 God Is a Bullet The Ferryman
They Cloned Tyrone Slick Charles Ook vervaardiger
Strays Bug (stem)
The Burial Willie E. Gary Ook vervaardiger
2024 Not Another Church Movie God [6]
Back in Action (opkomende film) Matt Na-vervaardigingsproses; ook uitvoerende vervaardiger
TBA Geechee (opkomende film) N.V.T. Slegs vervaardiger, na-vervaardigingsproses
Tin Soldier (opkomende film) Bokushi na-vervaardigingsproses
Groove Tails (opkomende film) Biggz Word tans verfilm, ook vervaardiger

Televisierolle[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
1991–1994 In Living Color Verskeie Hoofrol; 95 episodes
1992–93 Roc Crazy George 7 episodes
1993 Jamie Foxx: Straight from the Foxxhole Homself "Stand-up" komedie
1996 Hangin' with Mr. Cooper Coach Armstrong Episode: "Rivals"
Moesha Woody Episode: "Driving Miss Moesha"
1996–2001 The Jamie Foxx Show Jamie King 100 episodes; ook skepper, regisseur en uitvoerende vervaardiger
2000, 2012 Saturday Night Live Homself (aanbieder/gasheer) Episodes: "Jamie Foxx/Blink-182" en "Jamie Foxx/Ne-Yo"
2001 2001 MTV Video Music Awards Homself (aanbieder/gasheer) Spesiale uitsending
2002 Jamie Foxx: I Might Need Security Homself "Stand-up" komedie
2003 Jamie Foxx Unleashed: Lost, Stolen and Leaked! Homself "Stand-up" komedie
2003 ESPY Awards Homself (aanbieder/gasheer) Spesiale uitsending
2004 Redemption: The Stan Tookie Williams Story Stan "Tookie" Williams Televisierolprent
Chappelle's Show Swart Tony Blair Seisoen 2, Episode 13
2004 ESPY Awards Homself (gasheer/aanbieder) Spesiale uitsending
2006 Sesame Street Homself Episode: "Cookie World"
2007 Elmo's Christmas Countdown Homself Spesiale uitsending
2009 BET Awards 2009 Homself (gasheer/aanbieder) Spesiale uitsending
2015 2015 iHeartRadio Music Awards Homself (gasheer/aanbieder) Spesiale uitsending
2016 Jackie Robinson Jackie Robinson (stem) 2 episodes
2017–tans Beat Shazam Homself (gasheer) Ook uitvoerende vervaardiger; was nie gasheer in 2023 nie
2017 White Famous Himself 2 episodes; ook uitvoerende vervaardiger
2018 BET Awards 2018 Homself (gasheer) Spesiale uitsending
2019 Live in Front of a Studio Audience George Jefferson Episode: "Norman Lear's All in the Family en The Jeffersons"
2021 Dad Stop Embarrassing Me! Brian Dixon 8 episodes; ook medeskepper, skrywer en uitvoerende vervaardiger [7][8]
2023 Alert: Missing Persons Unit N.V.T. Uitvoerende vervaardiger

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Monitor". Entertainment Weekly (1237): 26. 14 Desember 2012.
  2. "Jamie Foxx gets Walk of Fame star." BBC News. 15 September 2007.
  3. McNary, Dave (13 Februarie 2019). "Director Reclaims Rights to Documentary '21 Years: Quentin Tarantino' (EXCLUSIVE)". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2020. Besoek op 14 Januarie 2020.
  4. Kroll, Justin (1 April 2021). "Dave Franco, Natasha Liu Bordizzo, Steve Howey, More Join Jamie Foxx In Netflix's 'Day Shift'". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2021. Besoek op 4 Mei 2021.
  5. Kroll, Justin (27 April 2022). "Netflix Announces Summer Slate Including Dates For Jamie Foxx's 'Day Shift' And Kevin Hart's 'Me Time'". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2022. Besoek op 27 April 2022.
  6. Grobar, Matt (24 Augustus 2023). "Jamie Foxx To Play God Opposite Mickey Rourke's Devil In 'Not Another Church Movie'". Deadline Hollywood. Besoek op 4 Oktober 2023.
  7. Roots, Kimberly (18 Maart 2021). "Jamie Foxx Makes Series TV Return, Has In Living Color Reunion in Netflix's Dad Stop Embarrassing Me! Trailer". TVLine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2021. Besoek op 18 Maart 2021.
  8. Andreeva, Nellie (1 September 2020). "Jamie Foxx Father-Daughter Comedy 'Dad Stop Embarrassing Me' Gets Netflix Series Order". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2020. Besoek op 1 September 2020.