Laura Innes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laura Innes | |
Geboorte | 16 Augustus 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laura Innes (gebore 16 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Deep Impact (1998) en in die televisiereekse ER (1994), The Event (2010), en Awake (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Deep Impact
- 2016: The Good Neighbor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: ER
- 1995: Out of Order
- 1996: The Louie Show
- 2010: The Event
- 2012: Awake
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: The Stiller & Meara Show
- 1989: Jacob Have I Loved
- 1999: The Price of a Broken Heart
- 2001: Taking Back Our Town