Gaan na inhoud

Priscilla Garita

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Priscilla Garita
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Priscilla Garita (gebore 14 Maart 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Insidious: Chapter 2 (2013) en in die televisiereekse Sunset Beach (1997) en Ray Donovan (2013).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1999: Bright Nights, Dark Days
  • 2005: 212
  • 2007: InAlienable
  • 2013: Insidious: Chapter 2

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1997: Sunset Beach
  • 2013: Ray Donovan

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2013: Notes from Dad

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]