Sitadel
Voorkoms
![](http://178.128.105.246/content-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2e/Namur_JPG07.jpg/380px-Namur_JPG07.jpg)
'n Sitadel is 'n vesting of fort wat 'n stad beheers.[1]
Die sitadel is gewoonlik in stervormige kasteel wat selfstandig verdedigbaar is. Dit kan twee doele dien:
- om die inwoners van die stad onder bedwang te hou ('n dwangkasteel); of
- om weerstand te kan bied as die stad aangeval word ('n toevlugsoord).
Die woord is afgelei van die Italiaanse città ideale: die ideale stad, in die Renaissance ontwerp deur Italianers.