Gaan na inhoud

eilande

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eiland     eilande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eilandjie     eilandjies  
ei•lan•de
Meervoud van eiland; meer as een eiland.
Alhoewel die meeste eilande natuurlike eilande is, kry mens ook mensgemaakte eilande.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eilande.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: islands(en)
Nederlands: eilanden(nl)