Gaan na inhoud

hoërskool

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hoërskool Pellissier op Bethulie.
Enkelvoud Meervoud
  hoërskool     hoërskole    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoërskooltjie     hoërskooltjies  
Samestelling van hoër en skool.
hoër•skool
(onderwys) Skool wat onderrig op sekondêre vlak aanbied (tipies graad 8 tot 15, of standerd 5 tot 10).
Hoërskool is die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika.
laerskool

    Vertalings

  Vertalings:    hoërskool
Engels: secondary school(en)
Nederlands: secundaire school(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoërskool.