Gaan na inhoud

meroniem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  meroniem     meronieme  
me•ro•niem
(taalkunde) 'n Woord wat 'n deel van 'n ander begrip aandui.
'n Lem is meroniem van die woord "mes", omdat 'n lem, saam met die hef, 'n deel van 'n mes is.

    Antonieme

holoniem

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: meronym(en)
Nederlands: meroniem(nl)