.gg
Voorkoms
![](http://178.128.105.246/host-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fa/Flag_of_Guernsey.svg/100px-Flag_of_Guernsey.svg.png)
.gg is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in die kanaaleiland Guernsey.
Domeine op die tweede vlak:
- .ac.gg - uitsluitend vir akademiese instellings van Guernsey
- .co.gg - kommersiële en persoonlike domeine
- .gov.gg - administrasie van Guernsey, Alderney en Sark
- .net.gg - Internet diensverskaffers en kommersiële gebruik
- .sch.gg - skole
- .org.gg - organisasies
Hierdie domeine kan regstreeks geregistreer word.