Bergisch Gladbach
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 50°59′30″N 7°08′12″O / 50.9917°N 7.1367°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1271 |
Stadstatus | 1856 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 83,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 100 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 105 836[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1273/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Lutz Urbach (CDU) |
Amptelike Webwerf | bergischgladbach.de |
Bergisch Gladbach is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 105 836 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 83,1 km². Op 1 Januarie 1975 het Bergisch Gladbach verskeie gebiede ontvang en is sedert 1977 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.