Gaan na inhoud

Bodegraven

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bodegraven

 Land Nederland
 Provinsie Zuid-Holland
 Munisipaliteit Bodegraven-Reeuwijk
 Koördinate 52°5′9″N 4°44′40″O / 52.08583°N 4.74444°O / 52.08583; 4.74444
 Oppervlak:  
 - Totaal 26,58 vk km
 Hoogte bo seevlak -1,5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2023) 19 690
 - Bevolkingsdigtheid 764/vk km

Bodegraven is 'n nedersetting en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Bodegraven is geleë tussen die vier grootste stede Amsterdam, Utrecht, Rotterdam en Den Haag. Die nedersetting het sowat 20 000 inwoners (2023) getel.

Tot die voormalige munisipaiteit het ook die dorpe De Meije en Nieuwerbrug aan den Rijn behoort. Sedert 2011 behoort al die dorpe tesaam tot die munisipale gebied van Bodegraven-Reeuwijk. Bodegraven is die grootste en belangrikste plek van die nuwe munisipaliteit.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]