Caitlin FitzGerald
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caitlin FitzGerald | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Caitlin FitzGerald (gebore 26 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Taking Woodstock (2009) en It's Complicated (2009), en in die televisiereeks Masters of Sex (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: A Jersey Christmas
- 2009: Taking Woodstock
- 2009: It's Complicated
- 2009: Love Simple
- 2009: My Last Day with You
- 2011: Newlyweds
- 2012: Like the Water
- 2013: Mutual Friends
- 2016: Always Shine
- 2016: Mercy
- 2017: The Show
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: Masters of Sex
- 2015: The Walker
- 2018: Sweetbitter
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Most Likely to Succeed