Gaan na inhoud

Cassandra Harris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cassandra Harris
Geboortenaam Sandra Colleen Waites
Geboorte (1948-12-15)15 Desember 1948
Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Sterfte 28 Desember 1991 (op 43)
Los Angeles, Kalifornië, V.S.A.
Nasionaliteit Australiër
Lewensmaat
  • William Firth (trou 1964; skei 1970)
  • Dermot Harris (trou 1970; skei 1978)
  • Pierce Brosnan (trou 1980)
Kinders 3, insluitende Sean Brosnan
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1954–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cassandra Harris (15 Desember 1948 – 28 Desember 1991) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rough Cut (1980) en For Your Eyes Only (1981), en in die televisiereekse Space: 1999 (1975) en Remington Steele (1982).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1980: Rough Cut
  • 1981: For Your Eyes Only

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1975: Space: 1999
  • 1982: Remington Steele

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2006: Bond in Greece

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]