Dagbreek-jobvis
Voorkoms
Dagbreek-jobvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. filamentosus
|
Binomiale naam | |
Pristipomoides filamentosus | |
Sinonieme | |
Die Dagbreek-jobvis (Pristipomoides filamentosus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rosy jobfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis se lyf is silwerig rooi tot rooi-bruin en word 1 meter lank en weeg tot 9 kg.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis leef op rotsriwwe in water wat 40–360 m diep is en vreet snags mondpotiges en sandvlooie. Hulle bereik volwassenheid wanneer hulle 35 cm lank is. Dit is ook 'n gewilde eetvis en sportvis. Die SADSAA rekord is 3.1 kg.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7