Delmenhorst
Delmenhorst (nederduits Demost) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 74 500 inwoners. Die stad lê sowat 35 kilometer van Bremen af.