Gaan na inhoud

Hoogtemeter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
'n Meganiese hoogtemeter in 'n vliegtuig.
'n Polshorlosie met 'n ingeboude hoogtemeter.

'n Hoogtemeter of altimeter is 'n instrument wat die hoogte van 'n vaste punt bokant die aardoppervlak aandui.

Dit word algemeen in vliegtuie gebruik om die hoogte bokant die grondvlak te bepaal. Bergklimmers gebruik ook hoogtemeters om te bepaal hoe hoog hulle klim. Mense wat in grotte afklim kan selfs hoogtemeters gebruik om te bepaal hoe diep hulle in die aardkors ingaan.

Die hoogtemeter moet nie met die dieptemeter, wat onderwater gebruik word, verwar word nie.