Gaan na inhoud

Katie McGrath

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Katie Mcgrath
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Elizabeth McGrath
Geboorte 1983
Ashford
Nasionaliteit Ierland
Beroep(e) Akteur, model
Aktiewe jare 2007 – hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katie McGrath is 'n Ierse aktrise. McGrath het die rol van Jodi Rutherford in die Suid-Afrikaanse rolprent Leading Lady (2014) vertolk. Sy is ook bekend vir haar rol as Morgana in die TV-reeks Merlin.