Lee Cornes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lee Cornes | |
Geboorte | 1951 (72–73 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lee Cornes (gebore 1951) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Young Ones (1982), Blackadder Goes Forth (1989), Bottom (1991), en Jack and Jeremy's Real Lives (1996).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Drunk and Disorderly
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1978: Grange Hill
- 1982: The Young Ones
- 1988: Colin's Sandwich
- 1989: Blackadder Goes Forth
- 1989: Close to Home
- 1989: Mornin' Sarge
- 1989: Tugs
- 1991: Bottom
- 1992: In Bed with Medinner
- 1993: The Detectives
- 1996: Jack and Jeremy's Real Lives
- 1997: Loved by You
- 1997: Like It or Lump It
- 1998: The People vs. Jerry Sadowitz
- 2007: Jackanory Junior
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: The Famous Compere's Police Dog
- 1997: Does China Exist?
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Bottom Fluff