Max Charles
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Max Charles | |
Geboorte | 18 Augustus 2003 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Max Charles (gebore 18 Augustus 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Sniper (2014) en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereekse The Neighbors (2012) en The Strain (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Unstable
- 2014: American Sniper
- 2014: Mr. Peabody & Sherman
- 2014: The Last Survivors
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Minnie's Bow-Toons
- 2012: The Neighbors
- 2014: The Strain
- 2015: Harvey Beaks
- 2015: The Mr. Peabody & Sherman Show
- 2016: The Lion Guard
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Scent of the Missing
- 2014: Northpole
- 2014: Elf: Buddy's Musical Christmas
- 2015: The Lion Guard: Return of the Roar
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Spooky Buddies