Niko Nicotera
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Niko Nicotera | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Niko Nicotera is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Purge: Anarchy (2014) en Secret in Their Eyes (2015), en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008) en Gotham (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: The Purge: Anarchy
- 2015: Secret in Their Eyes
- 2016: Let Me Make You a Martyr
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Sons of Anarchy
- 2011: The 3xtremes
- 2014: Gotham