Poublou
Voorkoms
#008699 |
Poublou is die kleur van 'n pou (Pavo cristatus) (voël) se verekleed. Dit is 'n gryserige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan. Die Griekwas rugbyspan se truikleur is poublou.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word poublou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #008699 |
RGB-kleurmodel | (0, 180, 132) |
CMYK | (81, 29, 99, 6) |
HSV | (180°, 100%, 53%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]