Rudi Godden
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rudi Godden | |
Geboorte | 18 April 1907 |
---|---|
Sterfte | 4 Januarie 1941 (op 33) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rudi Godden (18 April 1907 – 4 Januarie 1941) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Musketier Meier III (1938), Robert and Bertram (1939), Hello Janine! (1939), en Polterabend (1940).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: Musketier Meier III
- 1938: Einmal werd' ich Dir gefallen
- 1938: Die kleine und die große Liebe
- 1939: Robert and Bertram
- 1939: Hello Janine!
- 1939: Das Gewehr über
- 1939: Die goldene Maske
- 1940: Polterabend
- 1940: Die lustigen Vagabunden
- 1941: Wir erinnern uns gern
- 1958: Das kommt nicht wieder