Gaan na inhoud

Swahili

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 10:46, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  Swahili      
IPA: [swɑˈɦiːli, sʋɑˈɦiːli]
سْڤاهِیلِي
(taal) 'n Sintoetaal van die sone G met ongeveer 8,8 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Kenia en een van die amptelike tale van Tanzanië en Uganda.

    Taalkodes

ISO 639-1: sw
ISO/DIS 639-3: swa
SIL: SWA

    Sinonieme

Sawagili

    Vertalings

  Vertalings:    Swahili
Arabies:
klassieke Arabies: اللغة السواحليّة (al-loegatoe s-sawachilieja) (ar), السواحليّة (as-sawachilieja) (ar)
Nieu-Hoogarabies: اللغة السواحليّة (al-loega s-sawachilieja) (ar), السواحليّة (as-sawachilieja) (ar)
Duits: Suaheli(de), Swahili(de)
Engels: Swahili(en)
Faroëes: svahiliskt(fo)
Latyn: lingua Suahelica(la)
Swahili: Kiswahili(sw)
Russies: суахили(ru) (suahili)
Tsjeggies: svahilština(cs)
Turks: Sevahilice(tr)
Turks (Osmaans): سواحلیجه(osm) (Sevahilice)
Xhosa: isiSwahili
Zoeloe: isiSwahili(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Swahili.