Gaan na inhoud

kode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kode     kodes  
IPA: [ˈkuə̯də], meervoud: [ˈkuə̯dəs]
كُوَدِی , meervoud: كُوَدِسْ
  1. Wetboek.
  2. Reëls en prosedures onderling erken deur beroepslui en bepaalde sosiale kringe as handelings- en gedragsvorm.
  3. Versameling van ooreengekome woorde en tekens wat elkeen 'n sin of sinsgedeelte beteken om 'n mededeling te verkort of vir oningewyde of vyandige persone onverstaanbaar te maak.
  4. Offisiële geheimskrifstelsel.
  5. Stelsel simbole wat eiemagtig sekere woorde voorstel.
  6. Sisteem wat die grondslag van die verbale kommunikasie binne 'n taalgemeenskap vorm.
kodeslot, kodetelegram

    Vertalings

  Vertalings:    kode
Duits: 1 Gesetzbuch(de), Kodex(de); 2, 3, 4, 5, 6 Kode(de), Code(de); 3 Chiffre(de); 4 Geheimschrift(de)
Engels: 1, 2, 3, 4, 5, 6 code(en); 3 cipher(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kode.