Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek | — |
Pleknaam
Betekenisse
- Die naam van Armenië terwyl dit lid van die Sowjetunie was (tot 1991).
Wisselvorme
- Armeense SSR
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek.