Gaan na inhoud

Ierland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kaart van Ierland.
Pleknaam
Ierland
Ier•land
'n Groot eiland in Noordwes-Europa (die derde grootste eiland van Europa en die mees westelike van die Britse Eilande).
Die onafhanklike Republiek Ierland met oorwegend Rooms-Katolieke inwoners beslaan vyf-sesdes van Ierland se oppervlak, terwyl Noord-Ierland een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Ireland(en)
Nederlands: Ierland(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ierland.