Gaan na inhoud

Nuwejaarsdag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vuurwerke word op Nuwejaarsdag afgeskiet.
Enkelvoud Meervoud
  Nuwejaarsdag     Nuwejaarsdae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  Nuwejaarsdaggie     Nuwejaarsdaggies  
Nuwe•jaars•dag
Die eerste dag van 'n nuwe jaar, tipies 'n openbare vakansiedag wat met feesviering gepaardgaan.
Nuwejaarsdag word as 'n vakansiedag in Suid-Afrika en ander lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik, met die uitsondering van Israel, waargeneem.
Nuwejaar

    Eienskappe

Die name van openbare vakansiedae, soos Nuwejaarsdag, word met 'n hoofletter geskryf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: New Year's Day(en)
Nederlands: nieuwjaarsdag(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nuwejaarsdag.