Gaan na inhoud

benewens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
benewens
be•ne•wens
Word in opsommings gebruik; naas, asook
Penetrasie van Ripuaries in die omgangstaal wissel aansienlik, benewens die persentasie Ripuariessprekendes van plek tot plek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: as well as(en)
Nederlands: benevens(nl)