Gaan na inhoud

holoniem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  holoniem     holonieme  
ho•lo•niem
(taalkunde) 'n Woord wat aandui waarvan 'n ander begrip 'n deel is.
Die woord "mes" is die holoniem van die woorde "lem" en "hef", want dit is dele van 'n mes.

    Antonieme

meroniem

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: holonym(en)
Nederlands: holoniem(nl)