Gaan na inhoud

klinker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klinker     klinkers  
IPA: [ˈkləŋkər], meervoud: [ˈkləŋkərs]
كْلِنْكِرْ , meervoud: كْلِنْكِرْسْ
1. Spraakklank wat deur trilling van die stembande voortgebring word.
2. Soort hard gebakte baksteen.
3. Harde oorlogbeskuitjie.

    Sinonieme

1. vokaal

    Vertalings

  Vertalings:    klinker
Duits: 1 Vokal(de), Selbstlaut(de); 2 Klinker(de)
Engels: 1 vowel(en); 2 clinker(en); 3 hard tack(en), army biscuit(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klinker.