Gaan na inhoud

lutesium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lutesium     —  
Genoem na die Latynse naam van Parys (Lutetia), waar dit ontdek is.
lu•te•ti•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Lu en atoomgetal 71.
Lutesium is in 1907 byna gelyktydig, maar onafhanklik deur Georges Urbain, Carl Auer von Welsbach en Charles James ontdek.

    Vertalings

  Vertalings:    lutesium
Engels: lutetium(en)
Esperanto: lutecio(eo)
Nederlands: lutetium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lutesium.