Gaan na inhoud

media

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  medium     mediums, media  
me•dia
  1. Meervoud van medium; meer as een medium.
'n Kommunikasiemiddel wat baie mense bereik.
  1. Die miksobakterieë beweeg slegs as hulle op soliede oppervlaktes is, anders as E. coli wat meer beweeglik is in vloeistof of in soliede media.
  2. Die media met baie aandag aan die dood van Pim Fortuyn bestee.

    Vertalings

  Vertalings:    media
Engels: media(en)
Nederlands: media(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor media.