Gaan na inhoud

vraag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vrae.
Enkelvoud Meervoud
  vraag     vrae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vragie     vragies  
IPA: [frɑːx], meervoud: [ˈfrɑːə, ˈfrɑːgə]
  1. 'n Sin of frase wat gebruik word om inligting te versoek.
  2. Iets waaroor iemand wonder; probleem, kwessie, vraagstuk.
  3. (ekonomie) Behoefte aan goedere en dienste.
  1. Die kind vra die onderwyser 'n vraag.
  2. Die vraag is of hy gaan bedank of nie.
  3. Die vraag na olie het die afgelope jaar sterk gestyg.

    Antonieme

1. antwoord
3. aanbod

    Eienskappe

1. Daar is altyd 'n vraagteken (?) na 'n vraag.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: question(en), reques(en)
Fins: kysymys(fi)
Nederlands: vraag(nl)
Xhosa: -buzo 2


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vraag vragen
IPA: [v̊raːx], meervoud: [ˈv̊raːγ̊ən]
Vraag

    Vertalings

  Vertalings:    vraag
Duits: Frage(de) v
Engels: question(en)
Frans: question(fr) v
Italiaans: domanda(it)
Nederlands: vraag(nl) m
Papiaments: pregunta
Russies: вопрос(ru) m
Spaans: pregunta(es) v